Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 3
  • 10-16 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 3

10-16 Mei

NUMERI 30-31

  • Lied 51 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Betaal jou geloftes”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 30:10-12 – Hoe weet ons dat Elkana tevrede was met Hanna se gelofte om Samuel vir Jehovah se diens te gee? (1Sa 1:11; it-2-E 28 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 30:1-16 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: God se doel − Jes 55:11. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n studiepublikasie aan en begin ’n Bybelstudie (th studie 19).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 5

  • Die skepping leer ons om te volhard: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae oor elke plant en dier in die video: Wat leer hierdie skeppingswerk ons oor volharding? Hoe kan ons ook hierdie soort volharding wys in ons lewe as Christene?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 8 ¶16-22

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 4 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel