Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 12
  • 19-25 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 19-25 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 12

19-25 April

NUMERI 22-24

  • Lied 8 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah verander ’n vloek in ’n seën”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 22:20-22 – Hoekom het Jehovah woedend geword vir Bileam? (w04 8/1 27 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 23:11-26 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • “Vergroot jou vreugde in die bediening – Gebruik God se Woord”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Verbeter jou vaardighede – Gebruik die krag van God se Woord.

  • Bybelstudie: (5 min.) fg les 5 ¶3-4 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 38

  • “Jehovah verander vervolging in ’n getuienis”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Onderhoud met broer Dmitri Michailof.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 7 ¶24-30, venster 7B

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 21 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel