Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 11
  • 12-18 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-18 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 11

12-18 April

NUMERI 20-21

  • Lied 114 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Bly nederig al is jy onder druk”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 20:23-27 – Watter lesse kan ons leer uit hoe Aäron op dissipline gereageer het en uit hoe Jehovah hom beskou het al het hy foute gemaak? (w14 6/15 26 ¶12)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 20:1-13 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).

  • Toespraak: (5 min.) g 1/15 9 – Tema: Hoe kan ek my humeur beheer? (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 90

  • Gebruik woorde “wat opbouend is” vir ander: (7 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter uitwerking het dit op ander as ’n mens negatief is en aanhoudend kla? Wat het die broer in die dramatisering gehelp om veranderinge te maak?

  • Weerstaan groepsdruk!: (8 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter soort druk ervaar baie mense? Watter raad kry ons in Eksodus 23:2? Watter vier stappe kan ons help om groepsdruk te weerstaan?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 7 ¶16-23

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 129 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel