Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 10
  • 5-11 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 10

5-11 April

NUMERI 17-19

  • Lied 80 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ek is . . . jou erfdeel”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 18:19 – Wat beteken die woorde “’n permanente soutverbond”? (g02 6/8 14 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 18:1-13 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Jesus – Mt 20:28. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Wys vir die persoon ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 6).

  • Toespraak: (5 min.) w18.01 18 ¶4-6 – Tema: Hoekom gee ons vir Jehovah? (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 117

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 7 ¶8-15, venster 7A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 7 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel