Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 6
  • 22-28 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 22-28 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 6

22-28 Maart

NUMERI 13-14

  • Lied 118 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe geloof ons moedig maak”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 13:27 – Watter verslag het die spioene gebring wat Israel se geloof in Jehovah moes versterk het? (Le 20:24; it-1-E 740)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 13:1-20 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Toespraak: (5 min.) w15 9/15 17-18 ¶8-12 – Tema: Vrae wat ons kan vra om ons geloof te ondersoek (th studie 14).

  • “Vergroot jou vreugde in die bediening – Vra vrae”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Verbeter jou vaardighede – Vra vrae.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 73

  • Ware Christene het moed nodig – Om te preek: (8 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat was vir Kitty Kelly baie moeilik? Wat het haar gehelp om moedig te word? Watter seëninge het sy gekry omdat sy moedig was?

  • Ware Christene het moed nodig – Om neutraal te bly: (7 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter uitdagings het Ayenge Nsilu gehad? Wat het hy gedoen wat hom gehelp het om moedig te bly? Wat het hy verstaan wat hom gehelp het om op Jehovah te vertrou?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 6 ¶14-19

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 143 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel