Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 14
  • 15-21 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 15-21 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 14

15-21 Februarie

NUMERI 3-4

  • Lied 99 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die diens van die Leviete”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 4:15 – Wat is een manier hoe ons kan wys dat ons God vrees? (w06 8/1 23 ¶13)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 4:34-49 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 2).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 15).

  • Bybelstudie: (5 min.) fg les 12 ¶8 (th studie 13)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 67

  • Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Toespraak deur ’n ouerman. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, moet daar ’n onderhoud gevoer word met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr deel 2, hfst. 5 ¶1-8, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 63 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel