Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 10
  • 1-7 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-7 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 10

1-7 Februarie

LEVITIKUS 26-27

  • Lied 89 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe ons Jehovah se seën kan kry”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 26:16 – In watter sin het Jehovah Israel met siekte gestraf? (it-2-E 617)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 26:18-33 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 6).

  • Toespraak: (5 min.) w09 8/1 30 – Tema: Hoeveel moet ek bydra? (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 40

  • “Maak die keuse om Jehovah te dien”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Die pad na toewyding en doop.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 4 ¶1-9, inleidingsvideo, venster 4A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 2 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel