Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 6
  • 18-24 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 6

18-24 Januarie

LEVITIKUS 22-23

  • Lied 86 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wat die seisoenfeeste vir ons beteken”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 22:21, 22 – Hoekom moet ons ten volle getrou en lojaal aan Jehovah wees? (w19.02 3 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 23:9-25 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp waarin die huisbewoner belangstel (th studie 13).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 9).

  • Toespraak: (5 min.) w07 7/15 26 – Tema: Wie het die eerste opbrengs van die gars geoes wat na die heiligdom gebring is? (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 87

  • “Jaarlikse streekbyeenkomste – Geleenthede om liefde te wys”: (15 min.) Bespreking. Speel die video “Liefde faal nooit”!- internasionale streekbyeenkomste.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 3 ¶11-20

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 9 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel