Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 4
  • 11-17 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 4

11-17 Januarie

LEVITIKUS 20-21

  • Lied 80 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 21:5 – Hoekom het God se Wet selfverminking verbied? (it-1-E 563)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Le 20:1-13 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Gebed – 1Jo 5:14. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied die Goeie nuus-brosjure aan en begin ’n Bybelstudie in les 12 (th studie 19).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 131

  • “Beskerm julle huwelik”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Ons moet “met volharding hardloop” – Wees gehoorsaam aan die reëls van die wedloop.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr deel 1, hfst. 3 ¶1-10, inleidingsvideo, venster 3A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 94 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel