Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Desember bl. 5
  • 21-27 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 21-27 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Desember bl. 5

21-27 Desember

LEVITIKUS 14-15

  • Lied 122 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Rein aanbidding vereis dat ons rein moet wees”: (10 min.)

    • Le 15:13-15 – Mans moes hulleself reinig wanneer hulle onrein geword het (it-1-E 263)

    • Le 15:28-30 – Vrouens moes hulleself reinig wanneer hulle onrein geword het (it-2-E 372 ¶2)

    • Le 15:31 – Jehovah verwag van sy volk om hom op ’n rein manier te aanbid (it-1-E 1133)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 14:14, 17, 25, 28 – Wat kan ons leer uit die reinigingsproses vir ’n gereinigde melaatse? (it-1-E 665 ¶5)

    • Le 14:43-45 – Wat het die wet oor kwaadaardige melaatsheid in ’n huis die Israeliete oor Jehovah geleer? (g 1/06 14, venster)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 14:1-18 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp waarin die huisbewoner belangstel (th studie 16).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Jehovah se Getuies — Wie is ons?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) fg les 11 ¶6-7 (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 76

  • “Hou aan om die tydskrifte te gebruik”: (10 min.) Bespreking.

  • Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 2 ¶10-18

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 118 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel