Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Desember bl. 4
  • 14-20 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 14-20 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Desember bl. 4

14-20 Desember

LEVITIKUS 12-13

  • Lied 140 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wat ons kan leer uit die wette oor melaatsheid”: (10 min.)

    • Le 13:4, 5 – Mense wat melaats was, is onder kwarantyn gesit (wp18.1 7)

    • Le 13:45, 46 – Melaatses moes keer dat hulle ander besmet (wp16.4 9 ¶1)

    • Le 13:52, 57 – Besmette voorwerpe moes vernietig word (it-2-E 238 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 12:2, 5 – Hoekom was ’n vrou “onrein” wanneer sy geboorte gegee het? (w04 5/15 23 ¶2)

    • Le 12:3 – Hoekom het Jehovah waarskynlik verwag dat besnydenis op die agtste dag moes plaasvind? (wp18.1 7)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 13:9-28 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe het Tonie vrae goed gebruik? Hoe het hy die toepassing van die teks duidelik gemaak?

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 19).

  • Herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied die Goeie nuus-brosjure aan en begin ’n Bybelstudie in les 11 (th studie 9).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 125

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst.  2 ¶1-9, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 28 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel