Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Desember bl. 2
  • 7-13 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Desember bl. 2

7-13 Desember

LEVITIKUS 10-11

  • Lied 32 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ons moet liewer wees vir Jehovah as vir ons familie”: (10 min.)

    • Le 10:1, 2 – Jehovah het Nadab en Abihu doodgemaak omdat hulle onwettige vuur geoffer het (it-1-E 1174)

    • Le 10:4, 5 – Hulle liggame is uit die kamp verwyder

    • Le 10:6, 7 – Jehovah het Aäron en sy ander seuns beveel om nie te treur nie (w11 7/15 31 ¶16)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 10:8-11 – Wat kan ons uit hierdie verse leer? (w14 11/15 17 ¶18)

    • Le 11:8 – Moet Christene weier om diere te eet wat deur die Wet van Moses verbied was? (it-1-E 111 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 10:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe het Tonie ’n algemene beswaar oorkom? Hoe kan jy met iemand redeneer oor Psalm 1:1, 2?

  • Eerste besoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering en noem die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 20).

  • Toespraak: (5 min. of minder) w11 2/15 12 – Tema: Hoe is Moses se woede teen Eleasar en Itamar tot bedaring gebring? (th studie 12).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 51

  • “Ons wys liefde deur Jehovah se dissipline te ondersteun”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Bly lojaal met ’n verenigde hart.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 1 ¶15-19, venster 1B

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 15 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel