Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 5
  • 23-29 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 5

23-29 November

LEVITIKUS 6-7

  • Lied 46 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Teken van dankbaarheid”: (10 min.)

    • Le 7:11, 12 – Een soort vrede-offer was ’n vrywillige teken van iemand se dankbaarheid (w19.11 22 ¶9)

    • Le 7:13-15 – Die persoon wat ’n vrede-offer saam met sy gesin aangebied het, het op ’n simboliese manier saam met Jehovah geëet, en dit was ’n teken van die vreedsame verhouding tussen hulle (w00 8/15 15 ¶15)

    • Le 7:20 – Net dié wat rein was, kon ’n aanvaarbare vrede-offer aanbied (w00 8/15 19 ¶8)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 6:13 – Wat glo baie Jode oor waar die vuur op die altaar vandaan gekom het, maar wat wys die Bybel? (it-1-E 833 ¶1)

    • Le 6:25 – Hoe het sonde-offers verskil van brandoffers en vrede-offers? (si 27 ¶15)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 6:1-18 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Verwys dan na iets spesifieks in die publieke uitgawe van Die Wagtoring, nr. 2 van 2020, en bied die tydskrif aan (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Vestig dan die huisbewoner se aandag op ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 178-179 ¶12-13 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 18

  • Word Jehovah se vriend – Wees dankbaar: (5 min.) Speel die video. Nooi dan, as dit moontlik is, ’n paar van die jong kinders na die verhoog en vra hulle vrae oor die video.

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 1 ¶1-7, inleidingsvideoa

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 37 en gebed

a Wanneer daar ’n inleidingsvideo is, moet die video eers gespeel word voordat die paragrawe bespreek word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel