Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 2
  • Moses het instruksies getrou gevolg

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moses het instruksies getrou gevolg
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Volg jy instruksies?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Instruksies vir dié wat Diensvergaderingdele behartig
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Bybelboek nommer 2—Exodus
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 2

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 39-40

Moses het instruksies getrou gevolg

39:32, 43; 40:1, 2, 16

Moses het Jehovah se breedvoerige instruksies vir die bou en oprigting van die tabernakel baie getrou gevolg. As ons instruksies van Jehovah se organisasie ontvang, moet ons ook daarna luister en onmiddellik en heelhartig daaraan gehoorsaam wees. Ons moet dit doen al lyk dit nie vir ons belangrik nie of al verstaan ons nie die rede vir die instruksies nie. – Lu 16:10.

Hoekom moet ons na instruksies luister en dit getrou volg . . .

  • tydens vergaderinge vir velddiens?

  • wanneer dit kom by die voorbereiding vir mediese noodgevalle?

  • sodat ons gereed kan wees vir rampe?

Collage: Broers en susters volg instruksies wat hulle ontvang het. 1. ’n Velddiensgroep kom op ’n stoep bymekaar. 2. ’n Suster vul haar mediese besluite op ’n regsdokument in. 3. ’n Gesin pak noodvoorraad in ’n grypsak.
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel