Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Oktober bl. 4
  • 12-18 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-18 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Oktober bl. 4

12-18 Oktober

EKSODUS 33-34

  • Lied 115 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah se liefdevolle eienskappe”: (10 min.)

    • Eks 34:5 – Om God se naam te ken, beteken dat ons weet wat sy doel, sy dade en sy eienskappe is (it-2-E 466-467)

    • Eks 34:6 – Jehovah se eienskappe trek ons na hom toe (w09 5/1 18 ¶3-5)

    • Eks 34:7 – Jehovah vergewe mense wat regtig jammer is oor hulle verkeerde dade (w09 5/1 18 ¶6)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Eks 33:11, 20 – Hoe het God “soos een man met ’n ander man” met Moses gepraat? (w04 3/15 27 ¶5)

    • Eks 34:23, 24 – Hoekom het Israelitiese mans geloof nodig gehad om die drie jaarlikse feeste by te woon? (w98 9/1 20 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 33:1-16 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het Wendy verduidelik wat die teks beteken en hoe dit ons raak? Hoe het sy die huisbewoner gehelp om self oor die onderwerp te dink?

  • Herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 16).

  • Herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied die Leer ons-boek aan en begin ’n Bybelstudie in hoofstuk 2 (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 80

  • “Jongmense – Is Jehovah julle beste Vriend?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jongmense – “Kom ondervind en sien self dat Jehovah goed is”.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 21 ¶13-22, hersiening op bl. 186

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 38 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel