Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Oktober bl. 2
  • 5-11 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Oktober bl. 2

5-11 Oktober

EKSODUS 31-32

  • Lied 45 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Vlug vir afgodediens”: (10 min.)

    • Eks 32:1 – Moeilike omstandighede is nie ’n verskoning om ander gode te dien nie (w09 5/15 11 ¶11)

    • Eks 32:4-6 – Die Israeliete het ware aanbidding met valse aanbidding gemeng (w12 10/15 25 ¶12)

    • Eks 32:9, 10 – Jehovah het woedend geword vir die Israeliete (w18.07 20 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Eks 31:17 – In watter sin het Jehovah op die sewende skeppingsdag gerus? (w19.12 2 ¶4)

    • Eks 32:32, 33 – Hoe weet ons dat die lering “eenmaal gered, altyd gered” ’n valse lering is? (w87 9/1 29)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 32:15-35 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het Wendy goed gebruik gemaak van vrae? Hoe het sy die grondslag gelê vir ’n herbesoek?

  • Eerste besoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).

  • Toespraak: (5 min. of minder) w10 5/15 21 – Tema: Hoekom het Jehovah Aäron nie gestraf omdat hy die goue kalf gemaak het nie? (th studie 7).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 36

  • “Beskou jou verhouding met Jehovah as kosbaar”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Beskerm jou verhouding met Jehovah (Kol 3:5).

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 21 ¶1-12

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 73 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel