21-27 September
EKSODUS 27-28
Lied 25 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat kan ons leer uit die priesters se klere?”: (10 min.)
Eks 28:30 – Ons moet probeer uitvind wat Jehovah wil hê ons moet doen (it-2-E 1143)
Eks 28:36 – Ons moet heilig bly (it-1-E 849 ¶3)
Eks 28:42, 43 – Ons moet met waardigheid optree wanneer ons Jehovah aanbid (w08 8/15 15 ¶17)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 28:15-21 – Waar het die kosbare stene op die borsplaat van Israel se hoëpriester dalk vandaan gekom? (w12 8/1 26 ¶1-3)
Eks 28:38 – Wat was “die heilige dinge”? (it-1-E 1130 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 27:1-21 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 1).
Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 2).
Bybelstudie: (5 min. of minder) lvs 111 ¶20-21 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om by ’n kamera of ’n interkom te getuig”: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek video 1, en speel en bespreek dan video 2.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 20 ¶1-13
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 109 en gebed