14-20 September
EKSODUS 25-26
Lied 18 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die belangrikste voorwerp in die tabernakel”: (10 min.)
Eks 25:9 – Jehovah het vir Moses gesê presies hoe om die verbondsark te maak (it-1-E 165)
Eks 25:21 – Die Ark was ’n heilige plek waar die twee kliptablette van die Getuienis gehou is (it-1-E 166 ¶2)
Eks 25:22 – Die Ark het God se teenwoordigheid voorgestel (it-1-E 166 ¶3)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 25:20 – Wat was blykbaar die rede vir die gerubs se posisie op die Ark se deksel? (it-1-E 432 ¶1)
Eks 25:30 – Wat was die offerbrode? (it-2-E 936)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 25:23-40 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het die verkondiger gewys dat sy liefdevol is en meegevoel het? Hoe kon die verkondiger ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting aanbied?
Herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 8).
Herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir September.
Plaaslike behoeftes: (10 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 19 ¶17-31, venster op bl. 170, hersiening op bl. 171
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 30 en gebed