7-13 September
EKSODUS 23-24
Lied 34 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Moenie agter die meerderheid aangaan nie”: (10 min.)
Eks 23:1 – Moenie valse stories versprei nie (w18.08 4 ¶7-8)
Eks 23:2 – Moenie toelaat dat ander jou beïnvloed om slegte dinge te doen nie (it-1-E 11 ¶3)
Eks 23:3 – Moenie partydig wees nie (it-1-E 343 ¶5)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 23:9 – Waaraan het Jehovah die Israeliete herinner om hulle te help om meegevoel te wys? (w16.10 9 ¶4)
Eks 23:20, 21 – Hoekom kan ons seker wees dat die engel wat hier genoem word Migael is? (it-2-E 393)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 23:1-19 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het die verkondiger by die huisbewoner aangepas toe die huisbewoner die verkeerde antwoord gegee het? Hoe kon die verkondiger die publieke uitgawe aangebied het van Die Wagtoring, nr. 3 van 2020?
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 1).
Toespraak: (5 min. of minder) w16.05-E 30-31 – Tema: Wat kan Christene help om te besluit of dit gepas is om vir regeringsamptenare geskenke of fooitjies te gee? (th studie 14).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Pasop dat jy nie valse stories versprei nie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Stop die skinderstories!
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 19 ¶1-16
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 134 en gebed