31 Augustus–6 September
EKSODUS 21-22
Lied 141 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wys dat jy Jehovah se beskouing van die lewe het”: (10 min.)
Eks 21:20 – Jehovah haat moord (it-1-E 271)
Eks 21:22, 23 – Die lewe van ’n ongebore kind is vir Jehovah kosbaar (lvs 95 ¶16)
Eks 21:28, 29 – Jehovah verwag dat ons doen wat ons kan om onsself en ander veilig te hou (w10 4/15 29 ¶4
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 21:5, 6 – Hoe help dit ons as ons toegewyde Christene is, soos hierdie verse vir ons wys? (w10 1/15 4 ¶4-5)
Eks 21:14 – Hoe kan hierdie vers dalk verduidelik word? (it-1-E 1143)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 21:1-21 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi dan die persoon na ons vergaderinge (th studie 2).
Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 20).
Toespraak: (5 min. of minder) w09 4/1 31 – Tema: Jehovah – Die Vader van vaderlose seuns (th studie 19).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Is lewe vir jou so kosbaar as wat dit vir God is?: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat kan verkeerd loop wanneer iemand swanger is? Hoe wys Eksodus 21:22, 23 wat ons van aborsies moet dink? Hoekom moet ons geloof en moed hê om ’n besluit te maak wat Jehovah bly maak? Hoe vertroos die opstandingshoop ons?
Hoe ons baat vind by ons toewyding: (5 min.) Toespraak gebaseer op Die Wagtoring van 15 Januarie 2010, bladsy 4, paragraaf 4-7. Moedig Bybelstudente aan om te vorder tot toewyding en doop.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 18 ¶1-21, hersiening op bl. 161
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 90 en gebed