20-26 Julie
EKSODUS 10-11
Lied 65 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Moses en Aäron wys dat hulle baie moedig is”: (10 min.)
Eks 10:3-6 – Moses en Aäron het moedig vir Farao gesê wat die agtste plaag gaan wees (w09 7/15 20 ¶6)
Eks 10:24-26 – Moses en Aäron het geweier om in te gee toe Farao van hulle verwag het om net gedeeltelik aan Jehovah gehoorsaam te wees
Eks 10:28; 11:4-8 – Moses en Aäron het sonder vrees gesê wat die tiende plaag gaan wees (it-2-E 436 ¶4)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 10:1, 2 – Watter les kan ouers uit hierdie verse leer? (w95 9/1 11 ¶11)
Eks 11:7 – Wat het dit beteken toe Jehovah gesê het: “Nie eers ’n hond sal vir die Israeliete . . . blaf nie”? (it-1-E 783 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 10:1-15 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Wat het jy geleer uit die manier waarop die verkondiger met die huisbewoner geredeneer het? Hoe kon die verkondiger ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting aanbied?
Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die huisbewoner na die vergadering (th studie 8).
Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 12).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wat leer die skepping ons oor moed?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Leer by die skepping hoe om moedig te wees.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 15 ¶1-14, venster op bl. 138
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 49 en gebed