Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Julie bl. 3
  • 13-19 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Julie bl. 3

13-19 Julie

EKSODUS 8-9

  • Lied 12 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die trotse Farao het nie besef dat hy eintlik help om God se doel te bereik nie”: (10 min.)

    • Eks 8:15 – Farao het sy hart verhard en het geweier om te luister na wat Moses en Aäron sê (it-2-E 1040-1041)

    • Eks 8:18, 19 – Selfs toe Farao se eie towerpriesters erken het dat hulle nie kon doen wat Jehovah gedoen het nie, het hy nog steeds geweier om in te gee

    • Eks 9:15-17 – Jehovah het sy eie naam verheerlik deur toe te laat dat Farao bly lewe (it-2-E 1181 ¶3-5)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Eks 8:21 – Wat was die steekvlieë? (it-1-E 878)

    • Eks 8:25-27 – Hoekom het Moses gesê dat Israel se offerandes “iets afstootliks” vir die “Egiptenare” sou wees? (w04 3/15 25 ¶9)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 8:1-19 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan die volgende vrae: Hoe het die verkondiger op die huisbewoner se beswaar gereageer? Hoe kon die verkondiger ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting aanbied?

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen voorkom (th studie 3).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n studiepublikasie aan (th studie 12).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 74

  • “Wees nederig – Moenie grootpraat oor jouself nie”: (7 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend – Wees nederig. Nooi daarna ’n paar jong kinders, as dit moontlik is, na die verhoog en vra hulle die vrae oor die video.

  • “Wees nederig wanneer ander jou prys”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Wees lojaal, soos Jesus was – Wanneer jy geprys word.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 14 ¶14-22, hersiening op bl. 124

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 130 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel