Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Junie bl. 3
  • 8-14 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 8-14 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Junie bl. 3

8-14 Junie

GENESIS 46-47

  • Lied 86 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Verligting in ’n tyd van hongersnood”: (10 min.)

    • Ge 47:13 – Daar was ’n verskriklike hongersnood in Egipte en Kanaän (w87 5/1 15 ¶2)

    • Ge 47:16, 19, 20 – Die Egiptenare moes opofferings maak sodat hulle aan die lewe kon bly

    • Ge 47:23-25 – Ons moet hard werk om baat te vind by al die geestelike kos wat ons vandag het (kr 234-235 ¶11-12)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 46:4 – Wat het dit beteken dat Josef Jakob se “oë [sou] toedruk”? (it-1-E 220 ¶1)

    • Ge 46:26, 27 – Hoeveel mense van Jakob se familie het in Egipte ingegaan? (“altesaam 75 mense”, studienota oor Han 7:14 in nwtsty)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 47:1-17 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger vrae goed gebruik? Hoe het hy die toepassing van die teks duidelik gemaak?

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 3).

  • Eerste besoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Leer ons-boek aan en begin ’n Bybelstudie in hoofstuk 9 (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 96

  • Hou aan om baat te vind by Jehovah se herinneringe: (15 min.) Speel die video Waardeer jy die herinneringe wat Jehovah ons gee? Moedig almal aan om aan te hou om God se Woord te lees en baat te vind by die geestelike kos wat ons help om na aan Jehovah te bly. – Jes 25:6; 55:1; 65:13; Mt 24:45.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 12 ¶1-12

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 3 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel