Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Junie bl. 2
  • 1-7 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-7 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Junie bl. 2

1-7 Junie

GENESIS 44-45

  • Lied 130 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Josef vergewe sy broers”: (10 min.)

    • Ge 44:1, 2 – Josef het sy broers getoets om te sien of hulle verander het (w15 5/1 14-15)

    • Ge 44:33, 34 – Juda het Josef gesmeek om Benjamin te laat gaan

    • Ge 45:4, 5 – Josef het Jehovah se voorbeeld gevolg deur sy broers te vergewe

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 44:13 – Wat het dit beteken wanneer iemand sy klere geskeur het? (it-2-E 813)

    • Ge 45:5-8 – Wat kan ons help om getrou te bly wanneer ons onregverdig behandel word? (w04 8/15 15 ¶15)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 45:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Leersaam vir jou gehoor, en bespreek dan studie 18 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w06 2/1 31 – Tema: Het Josef ’n spesiale silwerbeker gebruik om die toekoms te voorspel, soos dit lyk volgens Genesis 44:5, 15? (th studie 18).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 58

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 11 ¶12-20, hersiening op bl. 98

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 31 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel