24 Februarie–1 Maart
GENESIS 20-21
Lied 108 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah kom altyd sy beloftes na”: (10 min.)
Ge 21:1-3 – Sara het swanger geword en ’n seun gehad (wp17.5 14-15)
Ge 21:5-7 – Jehovah het dit wat onmoontlik gelyk het moontlik gemaak
Ge 21:10-12, 14 – Abraham en Sara het sterk geloof in Jehovah se belofte oor Isak gehad
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 20:12 – Hoe was Sara Abraham se suster? (wp17.3 12, vtn.)
Ge 21:33 – Hoe het Abraham “die naam van Jehovah . . . aangeroep”? (w89 7/1 20 ¶9)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 20:1-18 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger die persoon gehelp om die praktiese waarde van die teks te verstaan? Hoe is dit ’n goeie voorbeeld van hoe om belangstelling op te volg?
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 4).
Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 35-36 ¶19-20 (th studie 3)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Toespraak deur ’n ouerman. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, moet daar ’n onderhoud gevoer word met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 4 ¶16-31, hersiening op bl. 41
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 56 en gebed