Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Februarie bl. 4
  • 10-16 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Februarie bl. 4

10-16 Februarie

GENESIS 15-17

  • Lied 39 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah het vir Abram en Sarai ander name gegee – Hoekom?”: (10 min.)

    • Ge 17:1 – Al was Abram onvolmaak, kon hy ’n rein lewe lei (it-1-E 817)

    • Ge 17:3-5 – Abram se nuwe naam was Abraham (it-1-E 31 ¶1)

    • Ge 17:15, 16 – Sarai se nuwe naam was Sara (w09 2/1 13)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 15:13, 14 – Wanneer het die 400 jaar van ellende begin en geëindig? (it-1-E 460-461)

    • Ge 15:16 – Hoe het Abraham se nakomelinge “in die vierde geslag” na Kanaän teruggekeer? (it-1-E 778 ¶4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 15:1-21 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger die vrae goed gebruik? Hoe het hy ’n illustrasie gebruik om te onderrig?

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Eerste besoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Goeie nuus-brosjure aan en begin ’n Bybelstudie in les 3 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 131

  • “Hoe egpare hulle huwelik kan versterk”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Hoe om julle huwelik sterker te maak.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 3 ¶14-21, venster op bl. 30; hersiening op bl. 32

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 28 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel