Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Februarie bl. 2
  • 3-9 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-9 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Februarie bl. 2

3-9 Februarie

GENESIS 12-14

  • Lied 14 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Verbond wat jou raak”: (10 min.)

    • Ge 12:1, 2 – Jehovah het belowe om Abram (Abraham) te seën (it-1-E 522 ¶4)

    • Ge 12:3 – “Al die families van die aarde sal deur middel van [Abraham] geseën word” (w89 7/1 3 ¶4)

    • Ge 13:14-17 – Jehovah het vir Abraham die land gewys wat aan sy nageslag sou behoort (it-2-E 213 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 13:8, 9 – Hoe kan ons Abraham navolg wanneer daar geskille is? (w16.05 7 ¶12)

    • Ge 14:18-20 – Hoe het Levi “deur middel van Abraham tiendes betaal”? (Heb 7:4-10; it-2-E 683 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 12:1-20 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Hoofpunte duidelik gemaak, en bespreek dan studie 14 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w12 1/1 8 – Tema: Hoekom was Sara so kosbaar? (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 144

  • “Wat kan jy uit die Broadcasting-liedjies leer?”: (10 min.) Bespreking. Speel die video van die Broadcasting-liedjie Net om die draai.

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 3 ¶1-13, venster op bl. 29

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 34 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel