Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Januarie bl. 4
  • 13-19 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Januarie bl. 4

13-19 Januarie

GENESIS 3-5

  • Lied 72 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die verwoestende gevolge van die eerste leuen”: (10 min.)

    • Ge 3:1-5 – Die Duiwel het God belaster (w17.02 5 ¶9)

    • Ge 3:6 – Adam en Eva was ongehoorsaam aan God (w00 11/15 25-26)

    • Ge 3:15-19 – God het die rebelle veroordeel (w12 9/1 4 ¶2; w04 1/1 29 ¶2; it-2-E 186)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 4:23, 24 – Hoekom het Lameg hierdie gedig geskryf? (it-2-E 192 ¶5)

    • Ge 4:26 – Hoe het die mense in Enos se dag waarskynlik “die naam van Jehovah begin aanroep”? (it-1-E 338 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 4:17–5:8 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Waarvan het julle gehou in die inleiding? Wat kan ons leer uit hoe die verkondigers vir die herbesoek gereël het?

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom (th studie 3).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan vir die persoon ’n onlangse tydskrif wat inligting bevat oor ’n onderwerp waaroor die huisbewoner ’n vraag gevra het (th studie 2).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 63

  • “Hoe om gesprekke te begin met pamflette”: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek die video wat wys hoe ’n pamflet gebruik kan word om ’n gesprek te begin.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 1 ¶14-27 Oorsig, bl. 16

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 119 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel