Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Desember bl. 6
  • 30 Desember 2019–5 Januarie 2020

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 30 Desember 2019–5 Januarie 2020
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Desember bl. 6

30 Desember 2019–5 Januarie 2020

OPENBARING 20-22

  • Lied 146 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Kyk! Ek maak alles nuut”: (10 min.)

    • Op 21:1 – “Die vorige hemel en die vorige aarde het verbygegaan” (re 301 ¶2)

    • Op 21:3, 4 – “Die vorige dinge het verbygegaan” (w13 12/1 11 ¶2-4)

    • Op 21:5 – Ons kan Jehovah se belofte vertrou (w03 8/1 12 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Op 20:5 – In watter sin sal “die res van die dooies” aan die einde van die 1 000 jaar lewend word? (it-2-E 249 ¶2)

    • Op 20:14, 15 – Wat is “die poel van vuur”? (it-2-E 189-190)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 20:1-15 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks, en gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering (th studie 3).

  • Derde herbesoek: (4 min. of minder) Kies jou eie teks, en bied ’n studiepublikasie aan (th studie 9).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) jl les 12 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 57

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om aanpasbaar te wees”: (15 min.) Bespreking. Speel die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 18 ¶19-23, venster op bl. 191

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 14 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel