23-29 Desember
OPENBARING 17-19
Lied 149 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“God se oorlog wat alle oorloë sal beëindig”: (10 min.)
Op 19:11, 14-16 – Christus Jesus sal God se regverdige oordeel uitvoer (w08 4/1 8 ¶3-4; it-1-E 1146 ¶1)
Op 19:19, 20 – Die wilde dier en die valse profeet sal vernietig word (re 285 ¶24)
Op 19:21 – Al die mense wat teen Jehovah se soewereiniteit gekant is, sal vernietig word (re 286 ¶25)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Op 17:8 – Verduidelik hoe “die wilde dier was, maar nie is nie, en tog teenwoordig sal wees” (re 247-248 ¶5-6)
Op 17:16, 17 – Hoe weet ons dat valse godsdiens nie net geleidelik sal verdwyn nie? (w12 6/15 18 ¶17)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 17:1-11 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 8).
Bybelstudie: (5 min. of minder) jl les 8 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Maak my moedig: (15 min.) Bespreking. Speel die Broadcasting-liedjie Maak my moedig. Bespreek dan die volgende vrae: In watter situasies in die lewe het ons moed nodig? Watter Bybelverslae maak jou vol moed? Wie help en ondersteun ons? Sluit die deel af deur almal te nooi om te staan en die lied “Maak my moedig” (vergadering-weergawe) te sing.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 18 ¶10-18
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 22 en gebed