Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Desember bl. 2
  • 2-8 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 2-8 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Desember bl. 2

2-8 Desember

OPENBARING 7-9

  • Lied 63 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Ongetelde groot menigte word deur Jehovah geseën”: (10 min.)

    • Op 7:9 – Die “groot menigte” staan voor Jehovah se troon (it-1-E 997 ¶1)

    • Op 7:14 – Die groot menigte sal “die groot verdrukking” oorleef (it-2-E 1127 ¶4)

    • Op 7:15-17 – Die groot menigte sal in die toekoms seëninge op die aarde ontvang (it-1-E 996-997)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Op 7:1 – Wat stel ‘die vier engele wat op die vier hoeke van die aarde’ staan en “die vier winde” voor? (re 115 ¶4)

    • Op 9:11 – Wie is “die engel van die afgrond”? (it-1-E 12)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 7:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Hartlikheid en empatie en bespreek dan studie 12 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w16.01 23-25 ¶12-16 – Tema: Hoekom moet ons nie bekommerd wees omdat daar in onlangse jare ’n toename in Gedenkmaalgebruikers was nie? (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 93

  • Plaaslike behoeftes: (8 min.)

  • Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 17 ¶10-15

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 106 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel