Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 November bl. 5
  • “Ek ken jou dade”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Ek ken jou dade”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Heilige geheim word onthul
    Openbaring—Sy groot klimaks is op hande!
  • Christus lei sy gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Christus se daadwerklike leiding vandag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Hoe die Christengemeente georganiseer word
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 November bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 1-3

“Ek ken jou dade”

1:20; 2:1, 2

  • Twee ouermanne praat met ’n broer; Jesus hou die sewe sterre in sy hand

    “Die sewe sterre”: Gesalfde ouermanne, en alle ouermanne

  • “In [Jesus se] regterhand”: Die sterre is ten volle onder Jesus se beheer, mag en leiding. As enigiemand wat deel is van ’n liggaam van ouermanne teregwysing nodig het, sal Jesus sorg dat dit op sy tyd en manier gedoen word

  • “Die sewe goue lampstaanders”: Christengemeentes. Net soos die lampstaanders in die tabernakel fisiese lig uitgestraal het, straal Christengemeentes geestelike lig uit (Mt 5:14). Jesus ‘wandel tussen’ die lampstaanders in die sin dat hy toesig hou oor die bedrywighede van al die gemeentes

Hoe help hierdie visioen jou . . .

  • wanneer die ouermanne vir jou raad of leiding gee?

  • wanneer jy sien dat daar onregverdigheid of probleme in julle gemeente is?

  • om die goeie nuus by elke geleentheid bekend te maak?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel