Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 November bl. 4
  • 11-17 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 November bl. 4

11-17 November

2 JOHANNES 1-13; 3 JOHANNES 1-14–JUDAS 1-25

  • Lied 128 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ons moet hard stry om in die waarheid te bly”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot 2 Johannes.]

    • [Speel die video Inleiding tot 3 Johannes.]

    • [Speel die video Inleiding tot Judas.]

    • Jud 3 – ‘Stry hard vir die geloof’ (w04 9/15 11-12 ¶8-9)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jud 4, 12 – Hoekom is die goddelose mense wat in die gemeente ingeglip het, vergelyk met “die rotse wat onder die water verborge is in . . . liefdesmaaltye”? (it-2-E 279, 816)

    • Jud 14, 15 – Hoekom het Henog van ’n toekomstige gebeurtenis gepraat asof dit alreeds gebeur het, en wat is die vervulling van sy profesie? (wp17.1 12 ¶1, 3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Jo 1-13 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1)

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom (th studie 6).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 87

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 16 ¶7-14

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 130 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel