Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 November bl. 2
  • 4-10 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 November bl. 2

4-10 November

1 JOHANNES 1-5

  • Lied 122 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Moenie die wêreld of die dinge in die wêreld liefhê nie”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot 1 Johannes.]

    • 1Jo 2:15, 16 – “Alles wat in die wêreld is . . . het hulle oorsprong by die wêreld”, nie by die Vader nie (w05 1/1 10 ¶13)

    • 1Jo 2:17 – Die wêreld en sy begeerte gaan verby (w13 8/15 27 ¶18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Jo 2:7, 8 – Hoe is die gebod waarvan Johannes praat oud sowel as nuut? (w13 9/15 10 ¶14)

    • 1Jo 5:16, 17 – Wat is “’n sonde wat wel die dood meebring”? (it-1-E 862 ¶5)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Jo 1:1–2:6 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Entoesiasme en bespreek dan studie 11 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w04 10/1 29 – Tema: Wat het Johannes in 1 Johannes 4:18 bedoel toe hy gesê het “volmaakte liefde werp vrees uit”? (th studie 7)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 132

  • “Vermy wêreldse invloede wanneer jy ’n troue beplan”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Troues wat Jehovah eer.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 16 ¶1-6

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 125 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel