Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Oktober bl. 2
  • 7-13 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Oktober bl. 2

7-13 Oktober

JAKOBUS 3-5

  • Lied 50 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Tree met goddelike wysheid op”: (10 min.)

    • Jak 3:17 – Goddelike wysheid is kuis en vredeliewend (cl 221-222 ¶9-10)

    • Jak 3:17 – Goddelike wysheid is redelik, bereid om te gehoorsaam en vol barmhartigheid en goeie vrugte (cl 223-224 ¶12; 224-225 ¶14-15)

    • Jak 3:17 – Goddelike wysheid maak nie partydige onderskeid nie en is nie huigelagtig nie (cl 226-227 ¶18-19)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jak 4:5 – Watter teks haal Jakobus aan? (w08 11/15 20 ¶6)

    • Jak 4:11, 12 – Hoe praat iemand “teen die wet” wanneer hy “teen ’n broer praat”? (w97 11/15 20-21 ¶8)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jak 3:1-18 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Modulasie, en bespreek dan studie 10 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w10 9/1 23-24 – Tema: Hoekom moet ons ons sondes bely, en aan wie moet ons dit bely? (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 53

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 14 ¶17-21, venster op bl. 149

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 120 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel