Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 September bl. 6
  • 30 September–6 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 30 September–6 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 September bl. 6

30 September–6 Oktober

JAKOBUS 1-2

  • Lied 122 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die pad na sonde en die dood”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Jakobus.]

    • Jak 1:14 – Verkeerde gedagtes kan maklik na verkeerde begeertes lei (g17.4 14)

    • Jak 1:15 – Verkeerde begeertes kan baie keer na sonde en die dood lei (g17.4 14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jak 1:17 – Hoekom word Jehovah “die Vader van die hemelse ligte” genoem? (it-2-E 253-254)

    • Jak 2:8 – Wat is “die koninklike wet”? (it-2-E 222 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jak 2:10-26 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers. Nooi die huisbewoner na die vergadering. (th studie 3)

  • Derde herbesoek: (4 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers. Bied ’n studiepublikasie aan. (th studie 12)

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 30 ¶4-5 (th studie 13)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 45

  • “Hou aan om hierdie dinge te bedink”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Vermy dinge wat lojaliteit ondermyn – Ongepaste vermaak.

  • Ouers – Berei jou tiener voor om sexting te vermy: (7 min.) Toespraak deur ’n ouerman gebaseer op die Ontwaak! van November 2013, bladsy 4-5.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 14 ¶10-16

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 134 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel