Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Augustus bl. 6
  • 19-25 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 19-25 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Augustus bl. 6

19-25 Augustus

HEBREËRS 1-3

  • Lied 35 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wees lief vir regverdigheid en haat wetteloosheid”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Hebreërs.]

    • Heb 1:8 – Jesus regeer met “die septer van reg” (w14 2/15 5 ¶8)

    • Heb 1:9 – Jesus is lief vir regverdigheid en haat wetteloosheid (w14 2/15 4-5 ¶7)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Heb 1:3 – Het Jesus sy Vader se gelykenis altyd in dieselfde mate weerspieël? (it-1-E 1185 ¶1)

    • Heb 1:10-12 – Hoekom het die apostel Paulus Psalm 102:25-27 op Jesus Christus toegepas? (it-1-E 1063 ¶7)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Heb 1:1-14 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 4)

  • Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering, en noem die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal? (Moenie die video speel nie.) (th studie 11)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 121

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 12 ¶8-14

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 78 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel