Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Augustus bl. 2
  • 5-11 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Augustus bl. 2

5-11 Augustus

2 TIMOTEUS 1-4

  • Lied 150 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “God het ons nie ’n gees van lafhartigheid gegee nie”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot 2 Timoteus.]

    • 2Ti 1:7 – Hanteer beproewinge met “gesonde verstand” (w09 5/15 15 ¶9)

    • 2Ti 1:8 – Moet jou nie skaam vir die goeie nuus nie (w03 3/1 9 ¶7)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Ti 2:3, 4 – Hoe kan ons minder betrokke wees by “die handelsbedrywighede van die lewe”? (w17.07 10 ¶13)

    • 2Ti 2:23 – Wat is een manier om ‘dwase en dom twisvrae te verwerp’? (w14 7/15 14 ¶10)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Ti 1:1-18 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Leersame illustrasies, en bespreek dan studie 8 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w14 7/15 13 ¶3-7 – Tema: Hoe doen Jehovah se volk ‘afstand van onregverdigheid’? (th studie 7)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 85

  • “Spandeer tyd saam met dié wat lief is vir Jehovah”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Leer hoe om slegte assosiasie te verwerp.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 11 ¶15-21, venster op bl. 117

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 94 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel