Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Julie bl. 6
  • 29 Julie – 4 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 29 Julie – 4 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Julie bl. 6

29 Julie – 4 Augustus

1 TIMOTEUS 4-6

  • Lied 80 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Toegewydheid aan God teenoor rykdom”: (10 min.)

    • 1Ti 6:6-8 – Die waarde van “godvrugtige toegewydheid tesame met vergenoegdheid” (w03 6/1 9 ¶1-2)

    • 1Ti 6:9 – Die gevolge as ’n mens vasbeslote is om ryk te wees (g 6/07 6 ¶2)

    • 1Ti 6:10 – Die pyn wat dit veroorsaak as ’n mens geld liefhet (g 11/08 6 ¶4-6)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Ti 4:2 – Hoe maak ’n persoon sy gewete ongevoelig, en hoekom is dit gevaarlik? (lvs 23-24 ¶17)

    • 1Ti 4:13 – Hoekom het Paulus vir Timoteus aangemoedig om voort te gaan om hom toe te lê op openbare voorlesing? (it-2-E 714 ¶1-2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Ti 4:1-16 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. Nooi die huisbewoner na die vergadering. (th studie 11)

  • Bybelstudie: (4 min. of minder) lvs 207-209 ¶20-21 (th studie 3)

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) Beëindig ’n onproduktiewe Bybelstudie op ’n taktvolle manier. – Sien mwb19.02 7. (th studie 12)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 37

  • Die gevaar van materialisme: (7 min.) Speel die video Ons moet “met volharding hardloop” – Raak ontslae van alles wat onnodig is, en bespreek dan die lesse in die video.

  • “Toegewydheid aan God teenoor fisiese oefening”: (8 min.) Bespreking. Speel die witbord-tekenprent Wat jy oor sport moet weet.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 11 ¶8-14

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 79 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel