Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Julie bl. 5
  • 22-28 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 22-28 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Julie bl. 5

22-28 Julie

1 TIMOTEUS 1-3

  • Lied 103 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Streef na ’n voortreflike werk”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot 1 Timoteus.]

    • 1Ti 3:1 – Broers word aangemoedig om daarna te streef om as opsieners te dien (w16.08 21 ¶3)

    • 1Ti 3:13 – Broers wat op ’n goeie manier dien, ontvang seëninge (km 10/78 7 ¶7)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Ti 1:4 – Hoekom het Paulus Timoteus gewaarsku om nie aandag te skenk aan geslagsregisters nie? (it-1-E 914-915)

    • 1Ti 1:17 – Hoekom is Jehovah die enigste een wat “die Koning van die ewigheid” genoem kan word? (cl 12 ¶15)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Ti 2:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 2)

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) lvs 47-48 ¶6-7 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 137

  • Jong werkers by Warwick eer Jehovah: (6 min.) Bespreking. Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:

    Hoe het jong broers en susters met die bou van die Bethel in Warwick gehelp, en hoe het hulle daarby baat gevind?

    Watter geleenthede het jong broers en susters in die gemeente om Jehovah te eer?

  • “Wat kan jy by hulle leer?”: (9 min.) Bespreking. Speel die video Respekteer ervare manne.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 11 ¶1-7

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 76 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel