15-21 Julie
2 TESSALONISENSE 1-3
Lied 67 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die wettelose word geopenbaar”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot 2 Tessalonisense.]
2Te 2:6-8 – “Die wettelose”, wat alreeds aan die werk is, sou geopenbaar word (it-1-E 972-973)
2Te 2:9-12 – Dié wat deur “die wettelose” mislei is, sou geoordeel word (it-2-E 245 ¶7)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
2Te 1:7, 8 – In watter sin sal die openbaring van Jesus en die engele “in ’n vlammende vuur” wees? (it-1-E 834 ¶5)
2Te 2:2 – Wat het Paulus bedoel met “’n geïnspireerde uiting”? (it-1-E 1206 ¶4)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Te 1:1-12 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 6)
Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek, en bied dan die Leer ons-boek aan. (th studie 12)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Is jy nie meer opgewonde oor jou bediening nie?: (15 min.) Speel die video Gee nuwe lewe aan jou bediening – Hoe?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 10 ¶18-23, venster op bl. 107
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 97 en gebed