17-23 Junie
EFESIËRS 4-6
Lied 71 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Trek die volle wapenrusting van God aan”: (10 min.)
Ef 6:11-13 – Ons het beskerming nodig teen Satan en sy demone (w18.05 27 ¶1)
Ef 6:14, 15 – Beskerm jouself met die waarheid, regverdigheid en die goeie nuus van vrede (w18.05 28-29 ¶4, 7, 10)
Ef 6:16, 17 – Beskerm jouself met geloof, die hoop op redding en God se Woord (w18.05 29-31 ¶13, 16, 20)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ef 4:30 – Hoe kan iemand God se heilige gees bedroef? (it-1-E 1128 ¶3)
Ef 5:5 – Hoe is ’n gierige mens ’n afgodedienaar? (it-1-E 1006 ¶2)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ef 4:17-32 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 8).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wat sal Jehovah daarvan dink?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Gaan voort om te begryp wat die wil van Jehovah is (Le 19:18).
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 9 ¶10-16
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 69 en gebed