Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Junie bl. 2
  • 3-9 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-9 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Junie bl. 2

3-9 Junie

GALASIËRS 4-6

  • Lied 16 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “‘’n Simboliese drama’ met betekenis vir ons”: (10 min.)

    • Ga 4:24, 25 – Hagar het die letterlike Israel onder die Wetsverbond voorgestel (it-1-E 1018 ¶2)

    • Ga 4:26, 27 – Sara het “die Jerusalem daar bo”, die hemelse deel van Jehovah se organisasie, voorgestel (w14 10/15 10 ¶11)

    • Ga 4:28-31 – Die seëninge vir gehoorsame mense kom deur die “kinders” van die Jerusalem daar bo

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ga 4:6 – Wat beteken die Hebreeuse of die Aramese woord abba? (w09 4/1 13)

    • Ga 6:17 – Hoe het die apostel Paulus dalk “die brandmerke van ’n slaaf van Jesus” gedra? (w10 11/1 15)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ga 4:1-20 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Toepassing van tekste duidelik gemaak en bespreek dan studie 6 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w12 3/15 30-31 – Tema: Hoekom moet Christene pornografie met mening vermy? (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 110

  • Plaaslike behoeftes: (8 min.)

  • Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 8 ¶18-22, venster op bl. 86

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 84 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel