Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Mei bl. 4
  • 20-26 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Mei bl. 4

20-26 Mei

2 KORINTIËRS 11-13

  • Lied 3 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Paulus se ‘doring in die vlees’”: (10 min.)

    • 2Kor 12:7 – Paulus het ’n knaende probleem gehad wat soos ’n irriterende doring was (w08 6/15 3-4)

    • 2Kor 12:8, 9 – Jehovah het besluit om Paulus se smekinge om die doring te verwyder, nie toe te staan nie (w06 12/15 24 ¶17-18)

    • 2Kor 12:10 – Paulus kon sy toewysing uitvoer deur op God se heilige gees staat te maak (w18.01 9 ¶8-9)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Kor 12:2-4 – Waarna verwys “die derde hemel” en “die paradys” blykbaar? (w18.12 8 ¶10-12)

    • 2Kor 13:12 – Wat was “’n heilige kus” heel waarskynlik? (it-2-E 177)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Kor 11:1-15 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 2).

  • Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek en bied die Leer Bybel-boek aan (th studie 4).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 38

  • “Jy kan sukses hê al het jy ’n ‘doring in die vlees’!”: (15 min.) Bespreking. Speel die video “Die oë van die blindes sal geopen word”. Sê vir die gehoor dat daar in 47 tale braillelektuur, asook lektuur in ander formate, beskikbaar is vir blindes en gesiggestremdes. Verkondigers moet met die lektuurkneg praat om hierdie soort lektuur aan te vra. Moedig almal aan om aandag te skenk aan die behoeftes van die gesiggestremdes in die gemeente of in die gebied.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 8 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 68 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel