Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 April bl. 7
  • 29 April – 5 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 29 April – 5 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 April bl. 7

29 April – 5 Mei

2 KORINTIËRS 1-3

  • Lied 44 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah – ‘Die God van alle vertroosting’”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot 2 Korintiërs.]

    • 2Kor 1:3 – Jehovah is “die Vader van tere barmhartighede” (w17.07 13 ¶4)

    • 2Kor 1:4 – Ons vertroos ander met die vertroosting wat Jehovah voorsien (w17.07 15 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Kor 1:22 – Wat is “die pand” en die “seël” wat elke gesalfde Christen by God kry? (w16.04-E 32)

    • 2Kor 2:14-16 – Wat het die apostel Paulus moontlik in gedagte gehad toe hy van “’n triomftog” gepraat het? (w10 8/1 23)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Kor 3:1-18 (th studie 10) 

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) bh 48 ¶3-4 (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 86

  • “Streef goddelike onderrigting na”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah se onderrigting maak ons geestelik ryk.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 7 ¶1-8

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 79 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel