22-28 April
1 KORINTIËRS 14-16
Lied 22 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“God sal ‘alles vir elkeen’ wees”: (10 min.)
1Kor 15:24, 25 – Die Messiaanse Koninkryk sal al God se vyande vernietig (w98 7/1 21 ¶10)
1Kor 15:26 – Die dood sal nie meer bestaan nie (kr 237 ¶21)
1Kor 15:27, 28 – Christus sal die Koninkryk aan Jehovah oorgee (w12 9/15 12 ¶17)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
1Kor 14:34, 35 – Het die apostel Paulus vroue verbied om te praat? (w12 9/1 9, venster)
1Kor 15:53 – Wat is onsterflikheid en onverderflikheid? (it-1-E 1197-1198)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Kor 14:20-40 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 3).
Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).