Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 April bl. 3
  • Jehovah is getrou

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah is getrou
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Bybelonderwerpe vir bespreking
    Bybelonderwerpe vir bespreking
  • Lojaliteit aan Jehovah word beloon
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Hoe die heilige gees ons help
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 April bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 KORINTIËRS 10-13

Jehovah is getrou

10:13

’n Suster dink aan ’n probleem wat sy het, bid daaroor en doen later saam met ’n ander suster velddiens

Jehovah besluit dalk om ’n beproewing te verwyder, maar hy gee dikwels “die uitweg” deur te voorsien wat ons nodig het om die beproewing suksesvol te verduur.

  • Hy kan ons verstand, ons hart en ons emosies kalm maak deur middel van sy Woord, sy heilige gees en die geestelike voedsel wat hy voorsien. – Mt 24:45; Joh 14:16; Ro 15:4

  • Hy kan ons deur middel van sy heilige gees lei, wat ons kan help om Bybelverslae en beginsels te onthou sodat ons verstandig kan optree. – Joh 14:26

  • Hy kan sy engele gebruik om ons te help. – Heb 1:14

  • Hy kan ons deur mede-aanbidders help. – Kol 4:11

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel