Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Maart bl. 2
  • Wat dit beteken om Christelike liefde te betoon

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat dit beteken om Christelike liefde te betoon
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • God se lojale liefde
    Sing vir Jehovah
  • God se lojale liefde
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Moet niemand kwaad vir kwaad vergeld nie”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Inhoudsopgawe
    Ontwaak! – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Maart bl. 2

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ROMEINE 12-14

Wat dit beteken om Christelike liefde te betoon

12:10, 17-21

Wanneer iemand ons onregverdig behandel, sal ons hom nie probeer terugkry nie. Maar dit is nie al nie. Christelike liefde beteken dat ons ook iets goeds vir die persoon sal doen. “As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, sal jy vurige kole op sy hoof hoop” (Ro 12:20). As ons goedhartig is teenoor iemand wat ons sleg behandel het, kan daardie persoon dalk spyt voel oor wat hy of sy gedoen het.

’n Suster word sleg behandel deur ’n werksmaat, daardie aand praat sy met ’n ouer man, en die volgende dag behandel sy haar werksmaat op ’n vriendelike manier

Hoe het jy gevoel toe jy iemand se gevoelens per ongeluk seergemaak het en daardie persoon goedhartig teenoor jou was?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel