Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Februarie bl. 6
  • 25 Februarie – 3 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 25 Februarie – 3 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Februarie bl. 6

25 Februarie – 3 Maart

ROMEINE 9-11

  • Lied 25 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die illustrasie van die olyfboom”: (10 min.)

    • Ro 11:16 – Die gekweekte olyfboom stel die vervulling voor van God se voorneme ten opsigte van die Abrahamitiese verbond (w11 5/15 23 ¶13)

    • Ro 11:17, 20, 21 – Gesalfdes wat op die simboliese olyfboom geënt is, moet aanhou om geloof te beoefen (w11 5/15 24 ¶15)

    • Ro 11:25, 26 – Die volle getal geestelike Israeliete sal “gered word” (w11 5/15 25 ¶19)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ro 9:21-23 – Hoekom moet ons toelaat dat die Groot Pottebakker, Jehovah, ons vorm? (w13 6/15 25 ¶5)

    • Ro 10:2 – Hoekom moet ons seker wees dat ons aanbidding op akkurate kennis gegrond is? (it-1-E 1260 ¶2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 10:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek van die tweede herbesoek, en begin dan ’n Bybelstudie met die Leer Bybel-boek (th studie 9).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 60

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om onproduktiewe Bybelstudies te beëindig”: (15 min.) Bespreking. Speel die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 4 ¶11-18

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 73 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel