Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Februarie bl. 2
  • 4-10 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Februarie bl. 2

4-10 Februarie

ROMEINE 1-3

  • Lied 88 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hou aan om jou gewete op te lei”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Romeine.]

    • Ro 2:14, 15 – Elke mens het ’n gewete (lv 16 ¶6)

    • Ro 2:15 – Ons moet ons gewete oplei sodat dit ons op ’n betroubare manier kan lei (lv 17-18 ¶8-9)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ro 3:4 –  Hoe “laat [ons] God waaragtig bevind word”? (w08 6/15 29 ¶5)

    • Ro 3:24, 25 – Hoe kan “die losprys wat deur Christus Jesus betaal is” die sondes bedek “wat in die verlede plaasgevind het”? (w08 6/15 29 ¶6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 1:1-17 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Natuurlik maar respekvol, en bespreek dan studie 2 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w06 6/1 12-13 – Tema: Behou ’n realistiese beskouing van jou beperkings en van dié van ander (th studie 7).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 6

  • “Sien jy God se onsigbare eienskappe duidelik?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Die wonderlike skepping leer ons van God – Lig en kleur.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 3 ¶10-19

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 13 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel